A A A A A

Jeremia 50

35
“Trek die swaard uit teen die Babiloniërs. Tref die inwoners van Babel, die leiers en wyses daarmee,” sê die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

35
Die Here sê: “Ek stuur mense met swaarde teen die Galdeërs, teen die mense van Babel, teen hulle amptenare en teen hulle wyse mense.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

35
Daar wag oorlog en dood vir die leiers van die Babiloniërs. Maar nie net vir hulle nie, ook vir die raadgewers en al die mense van Babel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

35
Trek die swaard teen die Galdeërs, sê die Here, teen die inwoners van Babel, teen sy amptenare en sy raadgewers;
Afrikaanse Bybel 1983

35
Die swaard oor die Chaldeërs, spreek die HERE, en oor die inwoners van Babel en oor sy vorste en oor sy wyse manne!
Afrikaanse Bybel 1933/1953