A A A A A

Jeremia 50

28
Luister na die mense wat uit Babel ontsnap het. Hulle vertel in Jerusalem hoe die Here ons God wraak geneem het op die mense wat sy tempel vernietig het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Party mense het gevlug, en hulle het vry weggekom uit Babel. Hulle het in Sion kom vertel hoe ons God die Here vir Babel gestraf het oor wat hulle met sy tempel gedoen het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
Luister wat die mense wat uit Babel ontsnap het, te sê het. Hulle vertel in Jerusalem hoe die Here ons God wraak geneem het op die mense wat sy tempel vernietig het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Luister hoe die vlugtelinge, dié wat uit Babel ontkom het, in Sion kom vertel hoe die Here ons God Hom gewreek het, Hom gewreek het oor sy tempel!
Afrikaanse Bybel 1983

28
Hoor! Vlugtelinge en mense wat vrygeraak het uit die land van Babel, om in Sion te verkondig die wraak van die HERE onse God, die wraak van sy tempel.
Afrikaanse Bybel 1933/1953