A A A A A

Jeremia 50

22
Oorlogskrete klink op in die land, die geraas van groot verwoesting!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Daar kom oorlog in Galdeër-land, die vyande sal alles verwoes.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
’n Mens hoor die geraas van oorlog en die groot verwoesting.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Daar is oorlogsrumoer in die land, daar is groot verwoesting!
Afrikaanse Bybel 1983

22
Daar is oorlogsgeskreeu in die land en 'n groot verbreking.
Afrikaanse Bybel 1933/1953