20 |
In daardie tyd,” sê die Here, “sal mense verniet soek na Israel en Juda se oortredings; hulle sal niks vind nie. Die mense wie se lewens Ek gespaar het, sal Ek vergewe.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Die Here sê: “Daardie tyd sal mense vra wat Israel verkeerd gedoen het en watter sonde Juda gedoen het. Maar hulle sal nie skuldig wees nie, want Ek sal al die sondes vergewe van hulle mense wat nog lewe.” |
Nederlandse Bijbel 2007 |
|
20 |
In hierdie spesifieke tyd sal ’n mens verniet soek na verkeerde dinge wat Israel en Juda sou gedoen het, want dit sal weg wees. Ek het ’n groep mense in die land laat agterbly toe ander van hulle volk uit die land weggevat is. En hierdie mense het Ek vergewe vir wat hulle verkeerd gedoen het.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Dan, in daardie tyd, sê die Here, sal daar navraag gedoen word na die sonde van Israel, na die oortredings van Juda, maar daar sal niks wees nie, niks gevind word nie, want Ek sal die sonde van dié wat Ek laat oorbly, vergewe. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
In die dae en in die tyd, spreek die HERE, sal die ongeregtigheid van Israel gesoek word, maar dit sal daar nie wees nie; en die sondes van Juda, maar hulle sal nie gevind word nie; want Ek sal vergifnis skenk aan diegene wat Ek laat oorbly. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|