18 |
Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: “Ek gaan die koning van Babel en sy land nou straf net soos Ek die koning van Assirië gestraf het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
18 |
Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Daarom sal Ek die koning van Babel en sy land straf soos Ek die koning van Assirië gestraf het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
18 |
Die Here wat die God van Israel is, is sterker as alles en almal. Hy sê: “Ek sal die koning van Babel en sy land straf net soos Ek die koning van Assirië gestraf het. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
18 |
Daarom, so sê die Here die Almagtige, die God van Israel, sal Ek die koning van Babel en sy land straf soos Ek die koning van Assirië gestraf het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
18 |
Daarom, so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek doen besoeking oor die koning van Babel en oor sy land, soos Ek besoeking gedoen het oor die koning van Assur. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|