A A A A A

Jeremia 50

10
Die aanvallers sal die Babiloniërs beroof totdat hulle tevrede voel dat hulle genoeg gevat het,” sê die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

10
Die vyande sal die Galdeërs vang en wegvat, hulle sal aanhou totdat hulle genoeg het.” Dit sê die Here.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

10
Die aanvallers sal die Babiloniërs beroof totdat hulle tevrede voel dat hulle genoeg gevat het.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

10
Galdeërland sal geplunder word, en dié wat plunder, sal oorgenoeg kry, sê die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

10
En Chald,a sal 'n buit word; almal wat hom beroof, sal versadig word; spreek die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953