A A A A A

Jeremia 50

1
Die Here het vir die profeet Jeremia ’n boodskap oor Babel en die land van die Babiloniërs gegee:
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Die Here het gepraat oor Babel, oor Galdeër-land, en Hy het die profeet Jeremia gestuur om dit te sê:
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Jeremia is ’n profeet van die Here. Wat volg, is ’n boodskap wat die Here vir Jeremia gegee het wat oor Babel en die land van die Babiloniërs gaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Wat die Here deur die profeet Jeremia oor Babel en oor Galdeërland gesê het:
Afrikaanse Bybel 1983

1
Die woord wat die HERE deur die profeet Jeremia gespreek het oor Babel, oor die land van die Chaldeërs.
Afrikaanse Bybel 1933/1953