A A A A A
Jeremia 48
9
As Moab net vlerke gehad het sodat sy kon wegvlieg! Moab se dorpe sal almal verwoes word, sodat niemand meer daarin woon nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Die mense van Moab moet vlug, ja, hulle moet gaan, dit is seker. Die stede van Moab sal leeg word, niemand sal daar woon nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
As Moab vlerke gehad het, sou sy weggevlieg het. Moab se stede is almal verwoes, daar is nie meer mense wat daarin bly nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Laat Moab vlug, want die land lê in puin. Sy stede lê verlate, sonder inwoners.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Gee vlerke aan Moab, want hy sal moet wegvlieg; en sy stede sal 'n woesteny word, sonder dat daar iemand in woon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953