6 |
Vlug vir julle lewens! Oorleef soos ’n wildedonkie in die woestyn! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
6 |
Mense van Moab, julle moet vlug, julle moet julle lewens red, julle moet word soos wildedonkies in die woestyn. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
6 |
Vlug vir julle lewe! Oorleef soos ’n wildedonkie in die woestyn! |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
6 |
Vlug! Probeer wegkom, word liewer soos 'n kaal bossie in die woestyn! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
6 |
Vlug, red julle lewe, en word soos 'n kaal bos in die woestyn! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|