A A A A A
Jeremia 48
47
Maar eendag sal Ek weer Moab se lot verander. Ek, die Here, sê dit sal so wees!” Hier eindig die oordeel oor Moab.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

47
Maar die Here sê: “Ek sal dit later weer goed laat gaan met die Moabiete.” Dit is wat die Here gesê het oor Moab.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

47
Maar eendag in die toekoms sal Ek weer Moab se omstandighede verander. Ek, die Here, sê dit sal so wees!” So eindig die boodskap oor die straf van Moab.
Afrikaanse Bybel DB 2006

47
Maar wanneer die tyd daar is, sal Ek die lot van Moab verander, sê die Here. Hier eindig die oordeel oor Moab.
Afrikaanse Bybel 1983

47
Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Moab verander, spreek die HERE. Tot sover die oordeel van Moab.
Afrikaanse Bybel 1933/1953