45 |
“Die mense vlug so ver as Gesbon, maar kom nie verder nie. Want ’n vuur kom uit Gesbon, die tuiste van koning Sihon. Dit sal die hele land verteer, ook al die opstandige mense. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
45 |
Die mense wat vlug, staan in die skaduwee van die stad Gesbon, hulle het nie meer krag nie, want 'n vuur het uit Gesbon en Sihon gekom en dit het die koppe verbrand van die Moabiete wat so gespog het. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
45 |
Van die mense wat vlug, sal net so ver as Gesbon kom voordat hulle krag op is. Hulle sal nie verder kan gaan nie, want Gesbon, wat koning Sihon se stad is, is aan die brand. Hierdie vuur sal die hele land saam met al die mense wat opstandig is, verwoes. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
45 |
In die skaduwee van Gesbon staan die vlugtelinge sonder krag, want daar het 'n vuur uit Gesbon uit gegaan, 'n vlam uit Sihon uit, en dit het die voorkop van Moab, die koppe van die grootpraters verteer. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
45 |
In die beskutting van Hesbon staan vlugtelinge sonder krag; want 'n vuur het uitgegaan uit Hesbon en 'n vlam uit die huis van Sihon, en het die slape van die hoof van Moab en die skedel van die rumoermakers verteer. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|