A A A A A
Jeremia 48
42
Moab sal as ’n volk vernietig word omdat hulle die Here uitgetart het.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

42
“Die vyande sal die Moabiete doodmaak, hulle sal nie meer 'n volk wees nie, want hulle het gedink hulle is belangriker as die Here.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

42
Moab sal verwoes word en nie langer as ’n nasie beskou word nie omdat hulle arrogant teenoor My, die Here, opgetree het.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

42
Moab sal uitgeroei word en ophou om 'n volk te wees, want hy het hom groot gehou teen die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

42
En Moab sal verdelg word, dat hy geen volk meer is nie, omdat hy hom groot gehou het teen die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953