4 |
Moab se mag is gebreek! Hoor hoe huil die kinders. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
4 |
Die land Moab is stukkend, die mense in die kleinste dorpies skree en vra dat iemand hulle moet help, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
4 |
Moab se mag is gebreek! Hoor hoe huil die kinders. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
4 |
Moab word uitmekaargeskeur; smartkrete weerklink in sy dorpies. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
4 |
Moab is verbreek; sy kleintjies laat 'n geskreeu hoor. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|