30 |
Ek weet van Moab se verwaandheid,” sê die Here. “Maar al hierdie grootpratery loop op niks uit nie, dit is vals. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
30 |
Die Here sê: “Ek weet self hoe hoogmoedig die Moabiete is, maar hulle het niks waaroor hulle kan spog nie, hulle moet dit nie doen nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
30 |
Ek weet dat Moab verwaand was. Maar al hierdie grootpratery loop op niks uit nie, dit is vals. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
30 |
Ek ken sy hovaardigheid, sê die Here; sy grootpratery bring niks, al wat hy doen, kom tot niks. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
30 |
Ek ken sy grimmigheid, spreek die HERE, en sy onbehoorlike grootpratery; onbehoorlik het hulle gehandel. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|