A A A A A
Jeremia 48
3
Uit Goronajim klink ’n kreet op: ‘Verwoesting! Groot vernietiging!’
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Die mense van die stad Goronajim skree en vra dat iemand hulle moet help, die vyande verwoes die stad en hulle breek die mure af.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Uit Goronajim skree hulle: ‘Verwoesting! Alles is vernietig!’
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Van Goronajim af klink smartkrete oor die groot verwoesting en ondergang.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Hoor! Geskreeu uit Horon im: verwoesting en 'n groot vernieling.
Afrikaanse Bybel 1933/1953