A A A A A
Jeremia 48
29
“Ons het gehoor van Moab se trots en gespog. Hulle was hoogmoedig, arrogant, vermetel en hooghartig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Ons het gehoor die Moabiete is hoogmoedig en trots, hulle dink hulle is belangrik en wonderlik en beter as ander volke.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
Ons het gehoor dat Moab ’n baie groot dunk van hulleself gehad het. Hulle was baie hoogmoedig en arrogant. Ons het verder gehoor van Moab se vermetelheid, trots en selfvoldaanheid.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
Ons het gehoor van Moab se vermetelheid, sy opperste hoogmoed, sy verwaandheid, sy vermetelheid en sy trots, sy selfvoldaanheid.
Afrikaanse Bybel 1983

29
Ons het van die trotsheid van Moab gehoor -- hy is baie trots! -- van sy hoogheid en sy trotsheid en sy hoogmoed en die verheffing van sy hart.
Afrikaanse Bybel 1933/1953