26 |
“Maak Moab dronk, want hulle is arrogant teenoor My, die Here. Laat Moab in hulle braaksel rol sodat ander hulle sal spot. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
26 |
Julle moet Moab dronk maak totdat hy opgooi, want hy het gedink hy is belangriker as die Here. Die ander volke moet vir hom lag. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
26 |
Hy sê ook: “Laat Moab slinger en val soos ’n dronk mens, want hy hou hom opstandig teen My. Laat Moab in sy eie braaksel rol sodat ander hom sal spot. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
26 |
Moab het hom groot gehou teen die Here; maak hom dronk, laat hom aanhou braak, laat hom ook 'n spot word! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
26 |
Maak hom dronk, omdat hy hom groot gehou het teen die HERE, sodat Moab neerslaan in sy uitbraaksel en hy self ook 'n belagging word. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|