A A A A A
Jeremia 48
25
Moab se mag is vernietig. Sy mag is gebreek,” sê die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Die Here sê: “Moab was sterk maar nou is hy swak, hy is soos 'n man met 'n af arm.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Moab het sy krag verloor. Die land is magteloos soos ’n bul waarvan die horing afgesny is of soos iemand wie se arm gebreek is,” sê die Here.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Die heerskappy van Moab is vernietig, sy mag is gebreek, sê die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

25
Die horing van Moab is afgekap en sy arm is verbreek, spreek die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953