A A A A A
Jeremia 48
24
Bet-Meon, Kerijot en Bosra. Hulle sal al Moab se dorpe straf, dié wat naby en dié wat ver is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Kerijot en Bosra, al die stede in die land Moab, ver en naby.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Kerijot en Bosra. Al Moab se stede wat naby en ver is, sal so gestraf word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
na Kerijot, na Bosra, na al die stede in Moab toe, ver en naby.
Afrikaanse Bybel 1983

24
en oor K,rijot en oor Bosra, ja, oor al die stede van die land Moab, die wat ver en die wat naby is.
Afrikaanse Bybel 1933/1953