A A A A A
Jeremia 48
21
Die straf oor die dorpe op die hoogland het aangebreek, oor Golon, Jahas, Mefaät,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

21
Die Here straf die mense op die Hoëveld, die mense van Golon, Jahesa, Mefaät,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

21
Die straf vir die stede op die hoogland het aangebreek. Die stede is Golon, Jahas, Mefaät,
Afrikaanse Bybel DB 2006

21
Die straf het gekom na die land met die hoogvlakte toe, na Golon, na Jahas, na Mefaät toe,
Afrikaanse Bybel 1983

21
Ja, 'n oordeel het gekom oor die land van die gelykte, oor Holon en oor Jahas en oor Mef ät,
Afrikaanse Bybel 1933/1953