A A A A A
Jeremia 48
16
’n Groot ramp sal Moab binnekort tref. Die land se ondergang kom vinnig nader.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
“Die tyd kom vinnig wanneer dit sleg sal gaan met Moab, dit sal gou gebeur.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Baie binnekort gaan Moab deur ’n groot ramp getref word. Die land se ondergang kom vinnig nader.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Die ramp wat Moab gaan tref, is naby, sy ongeluk kom vinnig nader.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Die ondergang van Moab is naby om te kom, en sy onheil is baie haastig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953