14 |
“Hoe kan julle nog sê: ‘Ons is helde, baasvegters in die oorlog?’” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Mense van Moab, julle sê julle is soldate en julle is gereed om te veg, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Moab, hoe kan julle nog sê: “Ons is helde, baasvegters in die oorlog?” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
Hoe kan julle nog sê: “Ons is soldate, ons is manne wat reg is vir oorlog?” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
Hoe kan julle sê: Ons is helde en manne bekwaam om te veg? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|