20 |
Nadat hulle Jeremia geantwoord het, het hy aan al die mans en die vroue gesê: |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
20 |
Jeremia het gepraat met al die mense wat dit vir hom gesê het, met die mans en met die vroue. Hy het vir hulle gesê: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
20 |
Toe hulle klaar gepraat het, het Jeremia al die mans en die vroue geantwoord: |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
20 |
Toe sê Jeremia vir al die mense, vir die mans en die vrouens, vir almal wat hom so geantwoord het: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
20 |
Toe het Jeremia gespreek met die hele volk, met die manne en die vroue en die hele volk wat hom antwoord gegee het, en gesê: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|