A A A A A
Jeremia 44
16
“Ons sal nie luister na die boodskap wat jy sê van die Here af kom nie!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
“Jy sê die Here het jou gestuur om hierdie dinge vir ons te sê, maar ons sal nie luister na jou nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
“Ons sal nie na die dinge luister wat jy sê van die Here af kom nie!
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
“Ons gaan nie luister na wat jy vir ons sê in die Naam van die Here nie.
Afrikaanse Bybel 1983

16
Aangaande die woord wat u ons in die Naam van die HERE verkondig het -- ons sal na u nie luister nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953