A A A A A
Jeremia 41
4
Die volgende dag, nog voordat iemand iets van Gedalja se moord gehoor het,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
[4-5] Op die tweede dag daarna het daar mans uit die stede Sigem, Silo en Samaria in Mispa aangekom. Dit was 80 mans. Niemand buite die stad het toe geweet dat Ismael vir Gedalja vermoor het nie. Die mans het hulle baarde afgeskeer en hulle klere geskeur en hulleself stukkend gesny. Hulle het koring-offers en wierook by hulle gehad, hulle wou dit na die tempel van die Here bring.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Die volgende dag, nog voordat enigiemand iets van Gedalja se moord gehoor het,
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Die dag ná die moord op Gedalja, toe niemand nog daarvan wis nie,
Afrikaanse Bybel 1983

4
En op die tweede dag, nadat hy Ged lja gedood het, sonder dat dit nog bekend was,
Afrikaanse Bybel 1933/1953