A A A A A
Jeremia 41
3
Ismael het al die Jode wat daar by Gedalja in Mispa was, doodgemaak. Hy het ook die Babiloniese soldate wat by Gedalja was, vermoor.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Ismael het ook al die Judeërs doodgemaak wat by Gedalja was, en al die soldate van die Galdeërs wat daar was.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Hy het ook al die Jode doodgemaak wat daar by Gedalja was. Ismael het ook die Babiloniese soldate vermoor wat by Gedalja in Mispa was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Ismael het ook al die Judeërs wat by Gedalja in Mispa was en die Galdese soldate wat daar was, doodgemaak.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Ook het Ismael al die Jode verslaan wat by hom, by Ged lja, in Mispa was, en die Chaldeërs, die krygsmanne, wat daar te vinde was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953