A A A A A
Jeremia 41
18
Hulle was bang vir wat die Babiloniërs sou doen omdat Ismael Gedalja vermoor het. Dit was dan juis die Babiloniese koning wat vir Gedalja as goewerneur van Juda aangestel het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
want hulle was bang vir die Galdeërs omdat Ismael vir Gedalja vermoor het. Gedalja was die man vir wie die koning van Babel gekies en aangestel het om oor die land te regeer.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Hulle was bang vir wat die Babiloniërs sou doen omdat Ismael vir Gedalja vermoor het. Dit was dan juis die Babiloniese koning wat Gedalja as bestuurder van Juda aangestel het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
weg van die Galdeërs af. Hulle was bang vir die Galdeërs omdat Ismael seun van Netanja vir Gedalja seun van Agikam vermoor het, die man wat deur die koning van Babel in bevel van die land geplaas was.
Afrikaanse Bybel 1983

18
vanweë die Chaldeërs; want hulle was vir hulle bevrees, omdat Ismael, die seun van Net nja, Ged lja, die seun van Ah¡kam, verslaan het, wat deur die koning van Babel oor die land aangestel was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953