A A A A A
Jeremia 41
17
Hulle het vertrek en by Gerut-Kimham naby Betlehem oorgebly. Van daar sou hulle na Egipte toe gaan.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Hulle het vir 'n kort tyd gaan woon op die stuk grond wat aan Kimham behoort het, dit was naby Betlehem. Hulle wou na Egipte gaan,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Hulle het hierdie mense na Gerut-Kimham naby Betlehem gevat. Daarvandaan sou hulle Egipte toe gaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Joganan-hulle het vertrek en by Gerut-Kimham naby Betlehem oorgebly met die bedoeling om na Egipte toe te gaan,
Afrikaanse Bybel 1983

17
En hulle het weggetrek en vertoef in Gerut-Kimham wat naby Betlehem lê, om verder na Egipte te trek,
Afrikaanse Bybel 1933/1953