A A A A A
Jeremia 41
15
Intussen het Ismael en agt van sy volgelinge Joganan ontglip en na die Ammoniete gevlug.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Ismael het saam met ag manne gevlug. Hulle het weggekom van Joganan en hulle het na die Ammoniete toe gegaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Intussen het Ismael en agt van sy mense weggekom en na die Ammoniete toe gevlug.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Maar Ismael seun van Netanja het met ag man weggekom van Joganan af en is na die Ammoniete toe.
Afrikaanse Bybel 1983

15
Maar Ismael, die seun van Net nja, het van Johanan ontsnap saam met agt man en weggetrek na die kinders van Ammon.
Afrikaanse Bybel 1933/1953