A A A A A
Jeremia 41
14
Al die mense wat Ismael in Mispa gevange geneem het, het ontsnap en na Joganan toe oorgeloop.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Al die mense vir wie Ismael gevang het en saamgevat het uit Mispa, het toe weggegaan van Ismael en hulle het na Joganan toe gegaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Hulle het ontsnap en vir Joganan teen Ismael begin help.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
***
Afrikaanse Bybel 1983

14
en die hele volk wat Ismael uit Mispa as gevangenes weggevoer het, het omgedraai en weer oorgeloop na Johanan, die seun van Kar,ag.
Afrikaanse Bybel 1933/1953