13 |
Toe die mense wat Ismael gevang het Joganan en sy offisiere sien, was hulle baie bly. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Toe al die mense wat by Ismael was, vir Joganan en die offisiere by hom sien, was hulle baie bly. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Toe die mense wat deur Ismael gevang is, vir Joganan en sy manskappe sien, het hulle geskree omdat hulle bly was. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
[13-14] Al die mense by Ismael, die mense wat hy gevange uit Mispa weggevoer het, was bly toe hulle vir Joganan seun van Kareag en al die leëraanvoerders by hom sien. Hulle het omgedraai en teruggekom na Joganan seun van Kareag toe. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
En toe die hele volk wat by Ismael was, Johanan, die seun van Kar,ag, sien en al die owerstes van die leërs saam met hom, was hulle bly; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|