12 |
Hulle het toe al die mans saam met hulle geneem om teen Ismael te veg. Hulle het hom by die groot dam naby Gibeon aangetref. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
en hulle het al hulle manne geneem om oorlog te gaan maak teen Ismael. Hulle het vir Ismael gekry by die groot dam naby Gibeon. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Hulle het toe al die mans saam met hulle gevat en teen Ismael gaan baklei. Hulle het by die groot dam naby Gibeon op hom afgekom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
het hulle al hulle manskappe gevat en vertrek om vir Ismael seun van Netanja aan te val. Hulle het hom by die groot dam in Gibeon gekry. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
het hulle al die manne geneem en weggetrek om teen Ismael, die seun van Net nja, te veg; en hulle het hom aangetref by die groot water wat by G¡beon is. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|