A A A A A
Jeremia 41
11
Maar Joganan seun van Kareag en die groep soldate wat saam met hom was, het gehoor van die gruwels wat Ismael gedoen het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Maar Joganan en al die offisiere wat by hom was, het gehoor van al die slegte dinge wat Ismael gedoen het
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Maar Joganan en die groep soldate wat by hom was, het gehoor van die gruwels wat Ismael gedoen het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
Toe Joganan seun van Kareag, en al die bevelhebbers van die soldate wat by hom was, hoor van al die gruweldade wat Ismael seun van Netanja begaan het,
Afrikaanse Bybel 1983

11
Toe Johanan, die seun van Kar,ag, en al die owerstes van die leërs wat by hom was, hoor al die onheil wat Ismael, die seun van Net nja, aangerig het,
Afrikaanse Bybel 1933/1953