A A A A A
Jeremia 41
1
In die middel van herfs daardie jaar het Ismael en tien van sy mense by Gedalja in Mispa aangekom. Ismael was die seun van Netanja en die kleinseun van Elisama. Hy was van koninklike afkoms en een van die koning se offisiere. Terwyl hulle in Mispa saam met Gedalja geëet het,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Ismael was familie van die konings van Juda en hy was een van hulle belangrike amptenare. Hy en tien manne het in die sewende maand na Gedalja toe gekom in die stad Mispa. Toe hulle een dag daar in Mispa saam geëet het,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
In die middel van die herfs daardie jaar het Ismael en tien van sy mense by Gedalja in Mispa aangekom. Ismael was die seun van Netanja en die kleinseun van Elisama. Hy het uit die koninklike familie gekom en was een van die koning se offisiere. Gedalja het hulle vir ete genooi. Terwyl hulle nog so by die tafel sit,
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Ismael seun van Netanja, seun van Elisama, was uit die koninklike geslag en was een van die hoofamptenare van koning Sedekia. Hy en tien man het in die sewende maand na Gedalja seun van Agikam toe gekom in Mispa, en terwyl hulle daar saam geëet het,
Afrikaanse Bybel 1983

1
Maar in die sewende maand het Ismael, die seun van Net nja, die seun van Elis ma, uit die koninklike geslag en uit die owerstes van die koning, en tien man saam met hom by Ged lja, die seun van Ah¡kam, gekom in Mispa; en hulle het daar saam brood geëet, in Mispa.
Afrikaanse Bybel 1933/1953