A A A A A
Jeremia 30
9
Hulle sal My, die Here hulle God, dien. Ek sal ook ’n koning aanstel uit die nageslag van Dawid.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Hulle sal hulle God die Here dien en hulle sal ook hulle koning Dawid dien wat Ek sal kies en aanstel om oor hulle te regeer.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Die mense van Israel sal net vir My as hulle God dien. Verder sal hulle ook net vir iemand uit Dawid se familie as hulle koning dien. Ek sal hom as hulle koning aanstel.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
want julle sal die Here julle God en julle koning Dawid dien. Ek sal hom koning maak oor julle.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Maar hulle sal die HERE hulle God dien en hulle koning Dawid wat Ek vir hulle sal verwek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953