5 |
Die Here sê: “Ek hoor hoe my volk uitroep van angs! Daar is vrees en nie rustigheid nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
5 |
Ja, dit het die Here gesê. “Die mense van Israel en Juda sê: ‘Ons het iets gehoor wat ons groot laat skrik het, ons is bang, daar is nie vrede nie.’ |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
5 |
Hy sê: “Ek het die angstige uitroepe van my mense gehoor. Daar is vrees en geen kalmte nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
5 |
So sê die Here: Ek hoor angskrete; daar is vrees, nie vrede nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
5 |
Want so sê die HERE: Ons het 'n stem van verskrikking gehoor; daar is vrees en geen vrede nie! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|