A A A A A
Jeremia 30
4
Hier volg die boodskap wat die Here vir Israel en Juda gegee het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
“Hier is nou die woorde wat die Here vir Israel en Juda sê.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Dit is wat die Here vir Israel en Juda te sê het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Dit is die woorde wat die Here oor Israel en Juda gesê het.
Afrikaanse Bybel 1983

4
En dit is die woorde wat die HERE gespreek het oor Israel en Juda:
Afrikaanse Bybel 1933/1953