2 |
“Die Here, die God van Israel, sê: Alles wat Ek vir jou sê, moet jy in ’n boek neerskryf. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Die Here, die God van Israel, het gesê: “Jy moet alles wat Ek vir jou sê, in 'n boek skryf. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Hy het gesê: “Die Here is die God van Israel en Hy sê: Skryf alles wat Ek vir jou gesê het, in ’n boek. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
So sê die Here die God van Israel: Skryf alles wat Ek met jou gepraat het, in 'n boek. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
So spreek die HERE, die God van Israel: Skryf vir jou in 'n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|