13 |
Niemand kan julle saak behartig nie. Daar is ook nie medisyne vir julle wonde of genesing vir julle nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
13 |
Almal sê julle is skuldig, niemand help julle nie, julle seerplekke word nie gesond nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
13 |
Daar is niemand wat julle kan help nie. Daar is ook nie medisyne vir julle wonde nie. Verder is daar geen hoop dat julle gesond sal word nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
13 |
Niemand kan jou saak stel nie; daar is nie 'n raat vir jou sweer nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
13 |
Niemand verskaf reg aan jou nie; daar is geen medisyne vir die sweer, geen genesing vir jou nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|