A A A A A
Jeremia 30
12
Die Here sê: “Julle beserings is ongeneeslik, julle wonde kan nie gesond word nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Ja, die Here sê: “Julle seerplekke word nie gesond nie, julle sal miskien daarvan sterf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Die Here sê ook: “Julle toestand is soos ’n wond wat nie gesond kan word nie. ’n Mens kan maar net daaroor huil.
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
So sê die Here: Jou wond is ongeneeslik, jou siekte dodelik.
Afrikaanse Bybel 1983

12
Want so sê die HERE: Jou verbreking is ongeneeslik, jou wond is smartlik.
Afrikaanse Bybel 1933/1953