A A A A A
Jeremia 26
7
Die priesters, die profete en al die mense het na Jeremia geluister toe hy hierdie boodskap voor die tempel van die Here oorgedra het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die priesters en die profete en al die mense van Jerusalem het gehoor toe Jeremia hierdie dinge in die tempel gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Die priesters, die sogenaamde profete van die Here en al die mense het geluister na wat Jeremia te sê gehad het daar voor die Here se tempel.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Die priesters, die profete en die hele volk het Jeremia hierdie dinge hoor sê in die huis van die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

7
En die priesters en die profete en die hele volk het Jeremia hierdie woorde hoor spreek in die huis van die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953