A A A A A
Jeremia 26
4
Sê vir hulle die Here sê: ‘Ek het my gebooie vir julle gegee om te gehoorsaam.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
“Jy moet vir hulle sê: Die Here sê: Julle moet gehoorsaam wees aan My en julle moet doen wat Ek vir julle gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Sê vir hulle, die Here sê: Ek het vir julle riglyne gegee hoe om te lewe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Jy moet vir hulle sê: So sê die Here: Julle moet na My luister en my wil doen wat Ek aan julle bekend gemaak het.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Sê dan vir hulle: So spreek die HERE: As julle na My nie luister nie, om in my wet te wandel wat Ek julle voorgehou het,
Afrikaanse Bybel 1933/1953