A A A A A
Jeremia 26
22
Toe het koning Jojakim Elnatan seun van Akbor saam met ’n paar ander mense Egipte toe gestuur.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Maar koning Jojakim het vir Elnatan seun van Akbor en ander manne saam met hom na Egipte gestuur.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Maar koning Jojakim het Elnatan, wat ’n seun van Akbor was, Egipte toe gestuur. ’n Paar ander mense het saam met Elnatan gegaan om Urija te gaan aankeer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Koning Jojakim het toe vir Elnatan seun van Akbor en die manskappe by hom na Egipte toe gestuur,
Afrikaanse Bybel 1983

22
Toe stuur koning Jojakim manne na Egipte, lnatan, die seun van Akbor, en manne saam met hom, na Egipte toe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953