17 |
’n Paar van die ouer leiers van die land het toe opgestaan en met die mense wat daar bymekaar was, gepraat. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Daarna het party van die leiers opgestaan en vir al die mense in die volksvergadering gesê: |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
’n Paar van die ouer leiers van die land het toe opgestaan en met die mense gepraat wat daar bymekaar was. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Daar het ook van die leiers van die land gekom en vir die hele volksvergadering gesê: |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
Ook het daar manne opgestaan uit die oudstes van die land, en hulle het die hele vergadering van die volk toegespreek en gesê: |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|