A A A A A
Jeremia 26
14
Wat my betref, ek is in julle mag. Maak met my soos wat julle dink reg is.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
En ek, hier is ek, en julle mag nou besluit oor my, julle moet met my doen wat julle dink is goed en reg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Met my moet julle maar maak soos julle goeddink. Ek is in julle hande uitgelewer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Ek is in julle mag. Maak met my wat goed en reg is in julle oë.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Maar ek, kyk, ek is in julle hand; maak met my soos dit goed en reg is in julle oë.
Afrikaanse Bybel 1933/1953