A A A A A
Jeremia 25
8
“Die Here, die Almagtige, sê: Omdat julle nie na my boodskap wou luister nie,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
“Die Here wat oor alles regeer, sê: ‘Omdat julle dit gedoen het, omdat julle nie gehoorsaam was aan My nie,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Die Here is sterker as alles en almal, en Hy sê: “Omdat julle nie na My wou luister nie,
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
So sê die Here die Almagtige: Omdat julle nie geluister het na wat Ek gesê het nie,
Afrikaanse Bybel 1983

8
Daarom, so sê die HERE van die leërskare: Omdat julle na my woorde nie geluister het nie,
Afrikaanse Bybel 1933/1953