A A A A A
Jeremia 25
37
Die Here was so kwaad dat Hy hulle vreedsame bestaan verwoes het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

37
Die Here is kwaad, Hy verwoes die lande waar hulle in vrede gewoon het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

37
Die Here was so kwaad dat hy die rus en vrede van die nasies weggevat het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

37
Die weivelde waar daar vrede was, word uitgewis deur die gloeiende toorn van die Here.
Afrikaanse Bybel 1983

37
En die weivelde van vrede word verwoes weens die toorngloed van die HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953