A A A A A
Jeremia 25
36
Hoor hoe huil die herders en kla die leiers van die kudde. Die Here het hulle weivelde verwoes.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

36
Luister hoe skree die herders, hulle vra iemand moet hulle help. Luister hoe huil die leiers, want die Here verwoes hulle lande.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

36
Hoor hoe huil en kla die leiers van die mense. Die Here het hulle vreedsame land verwoes.
Afrikaanse Bybel DB 2006

36
Luister hoe skreeu die herders, hoe huil die leiers van die kudde, want die Here vernietig hulle weiveld.
Afrikaanse Bybel 1983

36
Hoor! Geskreeu van die herders en gehuil van die maghebbers van die kudde, omdat die HERE hulle kudde verwoes.
Afrikaanse Bybel 1933/1953