35 |
Julle kan nêrens heen vlug nie. Daar is geen manier hoe die leiers van die kudde kan ontsnap nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
35 |
Die herders sal nie 'n plek hê waarnatoe hulle kan vlug nie, die leiers sal nie kan weghardloop nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
35 |
Leiers, julle kan nêrens heen vlug nie. Daar is geen manier hoe julle sal kan vlug nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
35 |
Daar sal nie vir die herders 'n plek wees waarheen hulle kan vlug nie, die leiers van die kudde sal nie kan ontsnap nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
35 |
Dan sal daar geen toevlug wees vir die herders en geen ontkoming vir die maghebbers van die kudde nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|