28 |
As hulle weier om die beker te drink, sê vir hulle: ‘Die Here, die Almagtige, sê julle het nie ’n keuse nie, drink! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
28 |
En as hulle nie van jou die beker wil neem en wil drink nie, dan moet jy vir hulle sê: Die Here wat oor alles regeer, sê: Julle sal móét drink. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
28 |
En as hulle vasskop en nie uit die beker wil drink nie, sê vir hulle: ‘Die Here sê, julle het nie ’n keuse nie, drink!’ |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
28 |
Wanneer hulle weier om die beker uit jou hand te vat om te drink, moet jy vir hulle sê: So sê die Here die Almagtige: Drink sal julle drink! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
28 |
En as hulle weier om die beker uit jou hand te neem om te drink, moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE van die leërskare: Drink s l julle! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|